Komma Nader Guesthouse Matriarch
open now, until 13:00
Food and drink Bed and Breakfast Hostel
A unique family owned guesthouse in the warm hearted bushveld of South Africa. Our guesthouse is situated in the middle of an eco park bordering Marakele National Park. We cater for individuals as well as companies with our farm based atmosphere. Started as a dream now a reality. Our home is your home away from home. We can accomodate 65 people sharing. Read more
Reviews
Updates (5)
Review Komma Nader Guesthouse Matriarch
Loading comments-box...
Elize Bekker K. 2015-11-22
Ons het my seun se 21ste daar gehou. Dis was absoluut fantasties. Kos was voortreflik. Alles was heerlik. Die saal het wonderlik gelyk. Bernadene en...

Mary Borowski P. 2018-04-06
Baie baie dankie vir al die moeite met ons huweliksherdenking!!!! Dit was so spesiaal en die kos was uit die boonste rakke!!!!

Amanda M. 2017-09-02
Die koek o daar die sjokolade koek uit die boeke uit

Marcia S. 2017-08-10
Was soos gewoonlik heerlik. Rustige atmosfeer, uitstekende diens en die lekkerste kos! Ons en die kinders geniet dit vreeslik daar

Nicolette C. 2017-07-23
Ons Coetzee familie het al soveel memories by Komma Nader gemaak! Die kos, gasvryheid en atmosfeer is altyd uit die boonste rakke. Dankie Bernadine,...

Eruka Kirstein B. 2014-07-03
Ons het my 50ste verjaarsdag daar gehou. Wat 'n wonderlike plek en die mense is wonderlik. Dankie Bernadine vir al jou moeite. Mense julle kan...

Lena L. 2013-12-08
The very best!
The very best!
Updates from Komma Nader Guesthouse Matriarch
Komma Nader G. 2017-08-02
Wie is lus vir Craft bier proe? Kom geniet dit saam met ons hierdie Nasionale Braai Dag!

Our new and improved guest welcome booklets will include a page of businesses, points of intrest and what-to-do's. Email us now for enquires to pricing if you want to be featured!

Kom Geniet Nasionale Braai dag by Komma Nader met n lekker braai saam vriende! Komma Nader sal op die dag n brood tafel en slaaie verskaf as ook braai pakkies te koop he!

Komma Nader G. 2017-08-01
Hier is n voorsmaakie van ons nuwe afdeling **coming soon in Thabazimbi!*** https://m.facebook.com/knadercoffee/

Komma Nader G. 2017-07-31
Iets borrel en brou hier by Komma Nader! Hou ons dop!

Popularity of Komma Nader Guesthouse Matriarch
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Komma Nader Guesthouse Matriarch has a total of 903 visitors (checkins) and 2018 likes.
7 reviews of Komma Nader Guesthouse Matriarch.
Average grade
5
av 5.