Bauhenia Guesthouse
Bed and breakfast Hostel Hotel
Bauhenia Gastehuis is in die hartjie van Potchefstroom. Ons bied luukse Bed en Ontbyt asook Klein f Update description
Reviews
Updates (5)
Review Bauhenia Guesthouse
Loading comments-box...
Nienie van W. 2016-09-10
Absoluut fantasies . Onbeskryflik . Ongelooflik sprokies Mooi.

Updates from Bauhenia Guesthouse
Bauhenia G. 2016-09-10
Baie dankie vir elke liewe dame wat vandag sooooo special gemaak het. Dit was lekker om julle by Bauhenia te verwelkom. Almal se lag, giggles en gesels vul nogsteeds die ruimtes van Bauhenia en dit is waar ons hart lê...Dat mense Bauhenia geniet en so gem

Bauhenia G. 2016-09-09
Amper reg vir al ons dames more!
Amper reg vir al ons dames more!
Bauhenia G. 2016-09-08
Eerste dag toe ons gaan kyk na Bauhenia....kyk hoe sê CF dis ñ goeie idee!

Bauhenia G. 2016-09-05
Ons eerste funksie by Bauhenia Gastehuis is net om die draai en oooooh is ons opgewonde. Dit gaan ñ baie lekker oggend wees, gevul met inspirasie en praktiese wenke vir ñ gesonde leefstyl. Maak seker om dit nie mis te loop nie!

Bauhenia G. 2016-08-30
Ons is mal oor voor en na fotos! Hier is een van baie van Bauhenia. Wat dink julle?

Popularity of Bauhenia Guesthouse
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
Bauhenia Guesthouse has a total of 934 visitors (checkins) and 874 likes.
1 reviews of Bauhenia Guesthouse.
Average grade
5
av 5.